TX EduXpert - шаблон joomla Новости

Vakkeuses

Sedert 1948 gee Hoërskool Alberton die pas aan in akademie. Ons spog met uitnemende leerkragte en leerders. By Hoërskool Alberton is akademie prioriteit. Ons verseker individiuele aandag wat op sy beurt sorg vir puik prestasies.

Graad 8 en 9

  • Afrikaans Huistaal
  • Engels Eerste Addisionele Taal
  • Wiskunde
  • Lewensoriëntering
  • Natuurwetenskappe
  • Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe
  • Sosiale Wetenskappe
  • Tegnologie
  • Kuns- en Kultuur
  • Rekenaarondersteunende Leeskursus

Keusevakke (Univ. Toelating)

  • Lewenswetenskappe ()
  • Geografie ()
  • Boukonstruksie (X)
  • Fisiese Wetenskap ()
  • Besigheidstudies ()
  • Rekenaartoepassingstegnologie (X)
  • Rekeningkunde ()
  • Gasvryheidstudies (X)
  • Visuele Kunste ()
  • Ekonomie ()
  • Verbruikerstudies ()
  • Toerisme (X)
  • Ingeneurs Grafieka en Ontwerp ()
 

Graad 10 tot 12
Verpligte Vakke

  • Afrikaans Huistaal
  • Engels Eerste Addisionele Taal
  • Wiskunde/Wiskundige Geletterdheid
  • Lewensoriëntering

Ten minste 4 vakke meer as 50% aan einde van Gr. 12 gee toelating tot universiteit.