TX EduXpert - шаблон joomla Новости

Sport

Allies spog sedert 1948 met n wenryke tradisie en styg bo ander uit.

Sportsoorte Aangebied:

  • RugbyAtletiekNetbalHokkieKrieket
  • Tennis
  • Gholf (Vriendskaplik)
  • Jukskei
  • Skaak
  • Landloop
  • Super 16 Sportkompetisies (Rugby, Netbal, Hokkie)

Sportfasiliteite:

  • Grasatletiekbaan
  • A-Rugbyveld met spreiligte
  • Twee verspringputte met tartaanaanlope
  • Pawiljoen vir ongeveer 1 000 persone
  • 6 Netbalbane
  • 3 Hokkievelde
  • 4 Rugbyvelde
  • 4 Tennisbane
  • 2 Krieketvelde plus 4 nette
  • Sportsaal
Ons bied netbal, atletiek, hokkie en rugby
Ons bied netbal, atletiek, hokkie en rugby